Beskrywing

Beskrywing is 'n ontwikkelingspatroon wat 'n woordprentjie van 'n voorwerp, 'n persoon, 'n situasie of 'n reeks gebeure skep. Saam met eksposisie, redenering en vertelling is dit een van die vier retoriese metodes (ook bekend as vorms van diskoers). Elkeen van die retoriese metodes kom in 'n verskeidenheid vorms voor en elk beskik oor 'n eie doel en konvensies. Beskrywing as handeling kan met dié van definisie verbind word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search